fbpx

Ons het gister van ons vakansie af terug gekom.

Die leopard trail was absoluut fantasties.

Alles was perfek.

Bedank asb. vir Lourens en Willem namens my vir hulle goeie diens.

Alles in die kampe was perfek, maar ‘n warmwater donkie vir die stort sal welkom wees.

Die dam by kamp 3 was ‘n welkome verrassing. Ons het lekker in hom afgekoel.

Baie dankie dat julle die leopard trail begin het.