fbpx

Baie dankie ons het baie lekker gebly,kuier en gestap tydens ons verblyf in Just for Two en Cob Cottage.  Die twee verblyfplekke was baie lekker.  Baie lekker gebly en gaan definitief weer die Baviaaans besoek.